KDA
 

Kids Development Acadamy help kinders om hul hoogste potensiaal te bereik.

Hierdie volledige onderwys program berus op die beginsel dat 'n kind met die korrekte stimulus en ondervinding baie beter kan presteer, ongeag van hul huidige vlak van ontwikkeling.

Hoe werk KDA?
•  Opgeleide personeel bied die klasse aan.
•  Leeruitvalle en kinders wat ekstra hulp benodig word gou raakgesien.
•  Alle toerusting word deur KDA verskaf.
•  Kinders geniet kostedoeltreffende geleenthede om met verskillende
   programme te eksperimenteer.
•  KDA klasse geskied tydens skoolure op die skoolterrein.

Komponente van die KDA-program.
•  Perseptuele, motoriese en fisiese ontwikkeling
•  Heelbreinontwikkeling en breinintegrasie
•  Luistervaardighede en konsentrasie
•  Geletterdheid en gesyferdheid
•  Verskillende sportsoorte soos gimnastiek, rugby, netball, sokker, tennis,
   hokkie, krieket ens.
•  Leierskap- en Lewensvaardighede
•  Emosionele intelligensie
•  Mediageletterdheid

 

 
Nuus
Welkom terug!
Derde Kwartaal
13 Julie – 23 September
Sport
Krieket – Mnr. Matthee
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Kunsfees
(Afrikaans) 26 – 30 Julie
(Engels) 6 – 10 September
Dennesig Derby
7 Oktober 2010
Dans
8 Oktober 2010
Gholfdag
29 Oktober 2010
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.