Laerskool Dennesig Primary
Onderrigtaal
Laerskool Dennesig is 'n parallel-medium skool wat onderrig aanbied in Afrikaans en Engels.
Skoolure
Maandag - Donderdag     07:25 - 13:30
Vrydag                                  07:25 - 12:30
Kantoorure
Maandag - Donderdag     07:00 - 15:00
Vrydag                                  07:00 - 14:00
13 Julie – 23 September
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
(Engels) 6 – 10 September
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.

