Onderrigtaal
Kleinbegin is 'n dubbelmedium skool wat onderrig aanbied in Afrikaans en Engels.
Skoolure
Maandag - Vrydag    07:25 - 12:30
Naskool fasiliteite
Daar is toesig by die skool deur bekwame personeel vanaf 13:00 - 17:15
Kontak gerus vir Me. Mindri Jonck by die skool.
Skooldrag
Enige rooi hempie met 'n swart broekie of rompie kan gedra word.
Rooi Gholf-hempies (dieselfde as die van Laerskool Dennesig) word tydens uitstappies gedra en is beskikbaar by Die Lapa.
Skoolfonds 2010
•  R100 Registrasiefooi
•  R4 700 per jaar wat maandeliks betaal kan word teen R470 per maand vir
   tien maande
•  Eerste betaling geskied vanaf 7 Februarie 2010
Vir enige verdere inligting aangaande finansies, kontak gerus vir Me. D Marx
Ouderdomme
Daar is tans drie groepe waarin u kind ingeskryf kan word:
1. Junior: In die jaar wat die kind 4 jaar oud word
2. Middelgroep: In die jaar wat die kind 5 jaar oud word
3. Graad R: In die jaar wat die kind 6 jaar oud word
13 Julie – 23 September
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
(Engels) 6 – 10 September
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.

