Atletiek
 
Organiseerder:           Mnr. Charles Stebbing

Leerders word aangespoor om deelteneem en massa-deelname vind jaarliks plaas by ons Interhuis Byeenkoms.  Hierdie jaar het ons weer 'n suksesvolle Interhuis gehad met die volgende prestasies:
 

Junior Victrix Lodorum:    Khanyisile Mauza
Junior Victor Lodorum: Siyabela Jabuza
Senior Victrix Lodorum:  Megan Mey
Senior Victor Ladorum:  Hanno Kruger


Ons atlete het hierdie jaar ook baie goed presteer by Interlaer 2010 te Laerskool Hendrina.  Ons is baie trots op die leerlinge wat plekke by hierdie byeenkoms behaal het:

Eerste plekke behaal

 

Thandazo Skosana Dogters o/10  Hoogspring & Dogters o/10 80m & 100m
Genevieve Proctor-Parker Dogters o/13 Diskus
Jabulile Mawisa Dogters o/13 Verspring


Tweede plekke behaal

 

Megan Mey   Dogters o/13 800m
Siyabela Jabuza Seuns o/7 60m 
Khanyisile Mauza Dogters o/8 60m & 80m
Hanno Kruger Seuns o/10 Verspring & Hoogspring
Hamilton Mahlangu Seuns o/10 Hoogspring
Wandile Nthembu Seuns o/10 Hoogspring
Genevieve Proctor-Parker Dogters o/13 Gewigstoot
Donovan Dormehl  Seuns o/13 Gewigstoot

 

Derde plekke behaal

 

Nomonde Nduze Dogters o/9 60m
Mbuso Maimela  Seuns o/12 Hoogspring
Samukelo Motau Seuns o/13 1500m
Megan Mey Dogters o/13 1500m
Siyabela Jabuza  Seuns o/7 80m
Tshieletea Sekwakwa Seuns o/8 80m
Zwandile Khumalo   Seuns o/10 80m & 100m
Elizabeth Kotze   Dogters o/13 Diskus
Njabulo Ngwenya Dogters o/12 Diskus



Dennesig se atlete het ook hulself laat tel by die Kringbyeenkoms te HTS Middelburg.  Baie geluk aan al die atlete wat deurgegaan het tot by hierdie byeenkoms, julle is almal sterre!  Besonder ook geluk aan die atlete wat hier plekke behaal het:

 

Eerste plekke behaal

 

Thandazo Skosana  Dogters o/10 Verspring & Hoogspring
Hanno Kruger  Seuns o/10 Hoogspring



Tweede plekke behaal

Reene-Mari Luus Dogters o/12 1200m
Rihanie Lombard  Dogters o/10 Verspring
Thandazo Skosana  Dogters o/10 80m



Derde plekke behaal

 

Warnich Duminey  Seuns o/13 Hoogspring
Nkosana Mnguni  Seuns o/12 Hoogspring
Elmarie Borcherds    Dogters o/10 Verspring
Megan Mey    Dogters o/13 1500m
Jonothan Joubert Seuns 0/11 Verspring
Genevieve Proctor-Parker Dogters o/13 Gewigstoot
Thandazo Skosana   Dogters o/10 100m
Hamilton Mahlangu Seuns o/10 100m
 
Nuus
Welkom terug!
Derde Kwartaal
13 Julie – 23 September
Sport
Krieket – Mnr. Matthee
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Kunsfees
(Afrikaans) 26 – 30 Julie
(Engels) 6 – 10 September
Dennesig Derby
7 Oktober 2010
Dans
8 Oktober 2010
Gholfdag
29 Oktober 2010
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.