Hannes Brits Onthaallokaal
 

Die skool het 'n nuwe onthaallokaal met 'n toegruste kombuis en braai-area.

Die lokaal word vir skool vergaderings en byeenkomste gebruik. Dit word ook uitverhuur vir onthaal of konferensie doeleindes. Kontak gerus vir Me. Elize Brits in die kantoor vir verdere inligting.

 

 
Nuus
Welkom terug!
Derde Kwartaal
13 Julie – 23 September
Sport
Krieket – Mnr. Matthee
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Kunsfees
(Afrikaans) 26 – 30 Julie
(Engels) 6 – 10 September
Dennesig Derby
7 Oktober 2010
Dans
8 Oktober 2010
Gholfdag
29 Oktober 2010
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.