Hokkie
 
Organiseerder:

Me. Ilze Rootman (Snr. Spanne)
Me. Delmarie Meyer (Mini-Hokkie)

Afrigters: Me. Tersia Botha - O/12 en O/13
Me. Ilze Rootman - O/11 en O/10
Me. Delmarie Meyer - Mini-Hokkie
Me. Anchen Potgieter - Mini-Hokkie

Hokkie is nog 'n jong sport by Laerskool Dennesig en ons fokus nog baie op die basiese leer en ontwikkeling van die spel. Ons neem tans nie deel aan die liga nie en fokus daarop om leerders die geleentheid te gee om vaardigehede asook die spellers aan te leer. Hokkie leer leerders hoe om in 'n span te funksioneer, hand-oog koordinasie te ontwikkel en algemene gesondheid en fiksheid word ook aangespreek. Leerlinge leer die basiese hokkievaardighede asook fiksheid.

Oefentye: O/12 en O/13
-
Maandae en Woensdae 14:00 - 15:30
O/11 en O/10
-
Dinsdae en Donderdae 14:00 - 15:30
Mini-Hokkie
-
Dinsdae en Donderdae 14:00 - 14:45

Benodighede:  Ons oefen in gemaklike kleredrag. Tekkies is noodsaaklik. Leerders moet asb. hul eie hokkiestok-en bal saambring, duidelik gemerk.
 
Nuus
Eerste kwartaal
18 Januarie - 30 Maart 2012
Foto dag
19 January
Inligtingsaand Gr R & Gr 1
23 January
Oueraand Gr2-7
24 January
Welwillendheidsdag
27 January
Atletiekfees
31 January
Atletiek(Tuis)
03 February
Kleinbegin Fotodag
09 February
Valentyns Atletiek byeenkoms MPS
10 February
Atletiek byeenkoms (tuis)
14 February
Pretloop
15 February
Interlaer (HTS)
18 February
Welwillendheidsdag
24 February
Atletiek (Sub-region) (Kragbron)
25 February
Kleinbegin Atletiekaand
01 March
Atletiek ( Regional) (Kragbron)
03 March
Gsf Leesaand
06 March
Provinsiale Atletiekbyeenkoms HTS
10 March
Eksamen Begin
12 March
GSF Babbelaand
13 March
Rugby en Netbal aand (1e spanne)
23 March
Oueraand Gr1-7
29 March