Afrigters: Mnr. Thys Matthee
Mnr. Alwyn Botha
Mnr. Charles Stebbing
Dennesig beskik oor 'n o/9, o/11
en o/13 krieketspan. Die o/7 en o/8's val in by die o/9 span, die o/10's by
die o/11's en die o/12's by die o/13's.
Al die afrigters het 'n liefde vir die sport asook baie ervaring as afrigters
sowel as skeidregters. Daar word op vaardighede, spanwerk en self-dissipline
gefokus.
Krieket word al as sport geniet sedert 1700 en is vandag meer populêr as ooit te
vore.
By Dennesig is ons baie trots op ons krieket, gedurende 2009 het ons o/13 span
deurgedring tot by die semi-finaal van die Nkangala Streek en hul skool met
trots verteenwoordig.
| Oefentye: | Maandae, Dinsdae en Donderdae 14:00 - 16:00 (of soos bepaal tydens die seisoen) |
| Belangrike datums: |
Wedstryde vind op die volgende
dae plaas:
o/9 Maandae; o/ 11 Dinsdae;
o/13 Donderdae Spesifieke datums sal later deurgegee word. |
| Benodighede: |
Oefen in
gemaklike klere en tekkies. Spelers is verantwoordelik vir hul eie toerusting (basiese toerusting word deur die skool voorsien). Wedstryddrag: o/9 & o/11: skoolkouse, tekkies, swart kortbroek en Dennieshemp. 0/13: lang witbrouek, Dennieshemp met Dennesig-oortrektrui. |
13 Julie – 23 September
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
(Engels) 6 – 10 September
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.

