Organiseerder:
Me. Christien
Bouwer
Laerskool Dennesig neem jaarliks deel aan die Artium Kunsfees. Ons neem deel
teen ongeveer 48 skole in verskillende kategoriee soos voordrag, eksperimentele
groepe, spreekkore, vokaal, mimiek, om net 'n paar te noem. Die Kunsfees vind
gewoonlik gedurende Augustus en September plaas, verskeie onderwysers rig die
leerders af vir hierdie geleentheid.
|
2010 Prestasies:
|
1. Daar het 36 Afrikaanse en 26 Engelse leerders ingeskryf vir die 2010 Artium Kunsfees.
2. Ons leerders verwerf 5 diplomas, 55 goue- en 2 silwer sertifikate. Baie geluk aan almal wat deelgeneem het.
3. Ons skool lewer ook 4 afdelingswenners op:
| Stiaan Bouwer | - Afrikaanse voordrag 91% |
| - Gedramatiseerde Poesie 88% |
| Elizabeth Kotze | - Engelse voordrag 88% |
| Zane Dicks | - English dramatises poetry 93% |
Baie geluk aan hierdie leerders, ons is baie trots op julle!
|