Landloop
 

Landloopkampioenskappe het plaasgevind in die 3de kwartaal. Dennesig se leerlinge het deelgeneem aan die 3 liga's. Tydens elke liga het ongeveer 70 leerlinge deelgeneem. Van 10 skole eindig ons algeheel 5de. Twintig kinders en 16 onderwyseresse het ook deelgeneem aan die treinwedloop. Dankie aan Theuns en Mari Luus en Cornay Mey wat hempies geborg het. Twaalf van ons atlete het deelgeneem aan die Mpumalanga kampioenskappe en baie mooi presteer. L/S Dennesig en L/S Kanonkop het die Mpumalanga Kampioenskappe aangebied. Theuns en Reene-Mari Luus het hul Provinsiale Kleure verwerf tydens die ASA-landloop. Hulle het deelgeneem aan die S.A. Kampioenskappe.







 
Nuus
Eerste kwartaal
18 Januarie - 30 Maart 2012
Foto dag
19 January
Inligtingsaand Gr R & Gr 1
23 January
Oueraand Gr2-7
24 January
Welwillendheidsdag
27 January
Atletiekfees
31 January
Atletiek(Tuis)
03 February
Kleinbegin Fotodag
09 February
Valentyns Atletiek byeenkoms MPS
10 February
Atletiek byeenkoms (tuis)
14 February
Pretloop
15 February
Interlaer (HTS)
18 February
Welwillendheidsdag
24 February
Atletiek (Sub-region) (Kragbron)
25 February
Kleinbegin Atletiekaand
01 March
Atletiek ( Regional) (Kragbron)
03 March
Gsf Leesaand
06 March
Provinsiale Atletiekbyeenkoms HTS
10 March
Eksamen Begin
12 March
GSF Babbelaand
13 March
Rugby en Netbal aand (1e spanne)
23 March
Oueraand Gr1-7
29 March