| Organiseerders: | Me. Marna du Plessis | Me. Wynanda Hoogstad |
| Me. Linda der Merwe | Me. Thareza-Lee de Souza | |
| Me. Una Smit | Me. Dalene Badenhorst |
Landsdiens bied elke leerling die geleentheid om regdeur die jaar hul liefde vir God, hul medemens en die natuur uit te leef. Ons doen gedurende die jaar verskillende aktiwiteite en daar is ook die geleentheid vir leerlinge om streek asook nasionale kampe by te woon.
| Tye: | Elke tweede Maandag vanaf 14:00 15:00 |
| Nuus: | Ons tema is WATER.
1. Ons het afgeskop met terreinskoonmaak. Leerders het plakkate
met die rommel gemaak om waterbesoedeling uit te beeld.
(Liefde vir die Natuur) |
| Benodighede: | Die koste verbonde aan Landsdiens is R60 per kind. Hierdie fondse word aangewend vir die aankoop van benodighede vir aktiwiteite, registrasie en uitstappies. Bring asb. jou eie penneblikkie met inlkeurpotlode en kryte saam na elke byeenkoms. |
13 Julie 23 September
Hokkie Mnr. du Preez
Landloop Me. Koch
Tennis Mnr. Watson
(Engels) 6 10 September
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u n putjie wil borg.

