Mediasentrum
Met 'n wye verskeidenheid fiksie en nie-fiksie boeke, is ons media toegerus vir enige boekwurm wat wil navrosing doen of net lekker met 'n boek ontspan. Die media- en rekenaarsentrum werk nou saam om navorsing vir leerders te vergemaklik.
Nuus
Welkom terug!
Derde Kwartaal
13 Julie – 23 September
13 Julie – 23 September
Sport
Krieket – Mnr. Matthee
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Kunsfees
(Afrikaans) 26 – 30 Julie
(Engels) 6 – 10 September
(Engels) 6 – 10 September
Dennesig Derby
7 Oktober 2010
Dans
8 Oktober 2010
Gholfdag
29 Oktober 2010
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.

