Naskoolsentrum
Laerskool Dennesig het hul eie naskoolsentrum wat deur twee van ons personeellede bestuur word.
Die naskool bied die volgende:
- Bekwame toesig
- Streng dissipline en hulp met huiswerk
- Leerlinge is op die skoolterrein vir alle sport- en kultuur aktiwiteite
- Ligte middag-ete word voorsien.
Die koste beloop R300 per maand per leerder. Vir enige verdere inligting aangaande die naskool, kontak gerus vir Me.
Elsabe van Rooyen Tel: 072 379 1770
Me. Ansie Makins Tel: 082 452 6074
Nuus
Welkom terug!
Derde Kwartaal
13 Julie – 23 September
13 Julie – 23 September
Sport
Krieket – Mnr. Matthee
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Kunsfees
(Afrikaans) 26 – 30 Julie
(Engels) 6 – 10 September
(Engels) 6 – 10 September
Dennesig Derby
7 Oktober 2010
Dans
8 Oktober 2010
Gholfdag
29 Oktober 2010
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.

