Netbal
| Organiseerder: | Me. Ria Boshoff |
Afrigters
|
|
|
| O/07 en O/08 | Me. Thareza Garcia |
| O/09 |
Me. Delmarie Meyer Me. Mindri Pretorius |
| O/10 |
Me. Ilze Odendaal Me. Elize Schoeman |
| O/11 |
Me. Audrey Watson Me. Angeline Miller |
| O/12 |
Me. Christien Bouwer Me. Anchen Potgieter |
| O/13 |
Me. Ria Boshoff Me. Margery van Jaarsveld |
Netbal is 'n spansport waar spanwerk baie belangrik is. Balvaardighede, hand-oog koordinasie en fiksheid is ook aspekte wat ingeoefen word by netbal. Ons motiveer graag die dogters om aan hierdie opwindende sport deelteneem en ons sien die positiewe effek van self-dissipline en samewerking by al ons netbalspelers.
Oefentye:
MAANDAE, DINSDAE & DONDERDAE
Bywoning van oefeninge is uiters belangrik en kan 'n speler se plek in die span bepaal. Enige afwesigheid van oefeninge moet vooraf aan die afrigter gemeld word.
| SPAN | TYD | BAAN |
| O/7 - O/8 | 14:00 - 15:00 | 1 |
| O/9 | 14:00 - 15:00 | 2 |
| O/10 | 14:00 - 15:00 | 3 |
| O/11 | 15:00 - 16:00 | 2 |
| O/12 | 14:00 - 15:00 | 4 |
| O/13 | 15:00 - 16:00 | 4 |
| Benodighede: |
- Ons oefen in gemaklike klere met tekkies. Geen kaalvoete of skoolskoene word op die bane toegelaat nie. - Geen magies wat uitsteek nie. - Bring jou eite waterbottel met yskoue water saam en onthou sonblok. - Bring ook jou eie netbalbal saam. |
| Wedstryddrag: | Spelers moet netbalrompies by die skool huur teen R30 per speler vir die seisoen. Saam met die rompies, word die Vrydag-hempie gedra asook kort wit sokkies en tekkies (nie platsool "sneakers"nie.) |
Nuus
Eerste kwartaal
18 Januarie - 30 Maart 2012
Foto dag
19 January
Inligtingsaand Gr R & Gr 1
23 January
Oueraand Gr2-7
24 January
Welwillendheidsdag
27 January
Atletiekfees
31 January
Atletiek(Tuis)
03 February
Kleinbegin Fotodag
09 February
Valentyns Atletiek byeenkoms MPS
10 February
Atletiek byeenkoms (tuis)
14 February
Pretloop
15 February
Interlaer (HTS)
18 February
Welwillendheidsdag
24 February
Atletiek (Sub-region) (Kragbron)
25 February
Kleinbegin Atletiekaand
01 March
Atletiek ( Regional) (Kragbron)
03 March
Gsf Leesaand
06 March
Provinsiale Atletiekbyeenkoms HTS
10 March
Eksamen Begin
12 March
GSF Babbelaand
13 March
Rugby en Netbal aand (1e spanne)
23 March
Oueraand Gr1-7
29 March

