Neuro-Link
 

Neuro-Link is 'n internasionale maatskappy wat mense dien deur hulle te bemagtig om meer van hulle potensiaal te ontgin.

Daar word breinprofiele van 'n leerder saamgestel, wat 'n persoon se natuurlike breinvoorkeur bepaal. Die profiele word met ouers bespreek ten einde te verseker dat hulle die uniekheid van die kind verstaan - hulle weet dan ook watter geleenthede moet geskep word om die kind verder te ontwikkel. Hierna kan onderwysers dan, breinvoorkeur gebasseerde leer en - ontwikkeling in die klaskamer toepas.

Ten einde bg. tegnologie te implimenteer, moes die onderwysers opgelei word, getoets en geakkrediteer word. Die personeel van Laerskool Dennesig het dit verwerf met welslae.

Fenominale resultate in terme van individuele prestasie verhoging en gedrags- en kultuurverandering is al in skole, gemeenskappe en maatskappye ondervind waar Neuro-Link beginsels toegepas is.

 

 
Nuus
Eerste kwartaal
18 Januarie - 30 Maart 2012
Foto dag
19 January
Inligtingsaand Gr R & Gr 1
23 January
Oueraand Gr2-7
24 January
Welwillendheidsdag
27 January
Atletiekfees
31 January
Atletiek(Tuis)
03 February
Kleinbegin Fotodag
09 February
Valentyns Atletiek byeenkoms MPS
10 February
Atletiek byeenkoms (tuis)
14 February
Pretloop
15 February
Interlaer (HTS)
18 February
Welwillendheidsdag
24 February
Atletiek (Sub-region) (Kragbron)
25 February
Kleinbegin Atletiekaand
01 March
Atletiek ( Regional) (Kragbron)
03 March
Gsf Leesaand
06 March
Provinsiale Atletiekbyeenkoms HTS
10 March
Eksamen Begin
12 March
GSF Babbelaand
13 March
Rugby en Netbal aand (1e spanne)
23 March
Oueraand Gr1-7
29 March