Redenaars
Me. Christien Bouwer (Jnr. Fase)
Die kuns om te redeneer is iets wat ontwikkel word en dit bied die leerders die geleentheid om voor mense te praat. Hierdie vaardigheid is van onskatbare waarde. Een of ander tyd in 'n mens se lewe moet jy voor mense praat, al is dit net in 'n onderhoud vir werk. By Dennesig hou ons in die Senior Fase Redenaars-aande en in die Grondslagfase Babbelaande.
Hierdie jaar het ons dit ook goedgedink om Leesaande te begin. Die doel hiervan is om lees by ons leerders te bevorder en hul ook die geleentheid te bied om voor 'n gehoor voorbereide en onvoorbereide lees te doen. Ons eerste kwartaal Leesaande was 'n groot sukses en ons sien uit om op hierdie aktiwiteit voort te bou.
The English Orator's evenings at Dennesig Primary are unique in Middelburg. The adjudicators are from outside our school and every time they are amazed by the quality, the fluency and self-confidence with which the learners deliver their speeches.
As gevolg van 'n baie vol program is daar nie 'n Afrikaanse redenaarsaand in die 4e kwartaal nie.
Die trofeë wat tydens die bekroningsaande toegeken is, is as volg:
-Junior Redenaar van die jaar
-Intersen Redenaar van die jaar ( Gr 4+5)
Nuus
Eerste kwartaal
18 Januarie - 30 Maart 2012
Foto dag
19 January
Inligtingsaand Gr R & Gr 1
23 January
Oueraand Gr2-7
24 January
Welwillendheidsdag
27 January
Atletiekfees
31 January
Atletiek(Tuis)
03 February
Kleinbegin Fotodag
09 February
Valentyns Atletiek byeenkoms MPS
10 February
Atletiek byeenkoms (tuis)
14 February
Pretloop
15 February
Interlaer (HTS)
18 February
Welwillendheidsdag
24 February
Atletiek (Sub-region) (Kragbron)
25 February
Kleinbegin Atletiekaand
01 March
Atletiek ( Regional) (Kragbron)
03 March
Gsf Leesaand
06 March
Provinsiale Atletiekbyeenkoms HTS
10 March
Eksamen Begin
12 March
GSF Babbelaand
13 March
Rugby en Netbal aand (1e spanne)
23 March
Oueraand Gr1-7
29 March

