Revue
By Laerskool Dennesig word daar elke derde jaar Revue gehou. Gedurende 2009 het ons ‘n baie suksesvolle Revue op die planke gebring. Die doel daarvan was om elke leerling die kans te gee op op ‘n verhoog op te tree. So ‘n produksie verg vaardigheid en kreatiwiteit van ons personeel en hulle het hul uitstekend van hul taak gekwyt. PANTOMIME 2010
Regisseur: Me. Elsabe Kruger
Die pantomime is regtig ‘n uitdaging, aangesien dit ‘n eerste vir ‘n laerskool in Middelburg is. Dit behels toneel, dans, musiek, dekor, kostuums, sang en baie entoesiasme. Daar is die heerlikste humor in die teks en daar word lekker die draak gesteek met politici, swak dienste en so meer. In die proses het ons natuurlik slegte skurminkels, maar die goeie oorwin beslis op die einde. Dis vir ons ‘n wonderlike ervaring en die leerlinge geniet dit verskriklik.
Pantomime 2010! It is really a challenge, especially as we are the first primary school in Middelburg to undertake such an endeavour. The pantomime contains all elements of the arts – we have beautiful costumes, song, dance, a lot of humour, drama and of course villains. But, as expected, the good wins over evil. We guarantee you an enjoyable production. We strive to accommodate all children that want to participate. Please help our children to be part of this memorable occasion.
Datum: 23 – 26 Augustus 2010
Nuus
Welkom terug!
Derde Kwartaal
13 Julie – 23 September
13 Julie – 23 September
Sport
Krieket – Mnr. Matthee
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Kunsfees
(Afrikaans) 26 – 30 Julie
(Engels) 6 – 10 September
(Engels) 6 – 10 September
Dennesig Derby
7 Oktober 2010
Dans
8 Oktober 2010
Gholfdag
29 Oktober 2010
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.

