Sanggroep
 
Organiseerder:                    Me. Tina van Wyk

Afrigters:                              Me. Tina van Wyk (Senior sanggroep)
                                                Me. Wynanda Hoogstad (Junior sanggroep)
                                                Me. Elsabe Kruger (Begeleidster)

"Die  lewe is 'n lied", daarom is dit vir ons ook belangrik om sang en musiek sover moontlik onder ons leerlinge te bevorder.  Die sanggroep is baie informeel en ons doel is om deelname en algemene belangstelling in musiek en sang te bevorder.  Gedurende 2009 het ons die groot taak gehad om 'n cd-opname te maak vir ons revue.  Dit was baie opwindend en ook 'n groot sukses!

Oefentye:                               Ons begin dadelik in die tweede kwartaal oefen.

                                                 Maandae en Woensdae 14:00 15:00 (voorlopig)

Benodighede:                       
"Flip File" om musiekstukke in te hou.

 
Nuus
Welkom terug!
Derde Kwartaal
13 Julie – 23 September
Sport
Krieket – Mnr. Matthee
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Kunsfees
(Afrikaans) 26 – 30 Julie
(Engels) 6 – 10 September
Dennesig Derby
7 Oktober 2010
Dans
8 Oktober 2010
Gholfdag
29 Oktober 2010
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.