Skooldrag
Alle klere is vrykrygbaar by Die Lapa asook Retief's.
Kontak ook gerus vir Anoesjka by 082 573 6036 vir bekostigbare, nuwe skoolklere wat by die
skool verkoop word.
| SOMERSDRAG | WINTERSDRAG | VRYDAG-DRAG |
|
DOGTERS |
||
| • Seegroen en rooi rok • Seegroen of rooi broekie • Seegroen sokkies met rooi en wit streep • Swart skoene |
• Grys langbroek • Seegroen V-nek trui • Langmou seegroen hemp • Rooi das • Seegroen baadjie met rooi kraag • Knie-lengte grys kouse met rooi en wit streep • Somersrok met baadjie, trui en grys knie- lengte kouse met rooi en wit streep • As dit baie koud is, mag vleeskleurige sykouse onder die kniekouse gedra word. |
• Dennies Gholf-hemp • Swart kortbroek of swart broekromp • Tekkies met wit kouse • Skooltrui indien koud |
|
SEUNS |
||
| • Seegroen kortmou hemp • Grys kortbroek • Grys kniekouse met rooi en wit streep • Swart skoolskoene |
• Grys langbroek • Seegroen langmouhemp • Seegroen V-nek trui • Rooi das • Grys kniekouse met rooi en wit streep • Seegroen baadjie met rooi kraag • Geen bont baadjies of Drimacs |
• Dennies Gholf-hemp • Swart kortbroek • Tekkies met wit kouse • Skooltrui indien koud |
Nuus
Welkom terug!
Derde Kwartaal
13 Julie – 23 September
13 Julie – 23 September
Sport
Krieket – Mnr. Matthee
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Kunsfees
(Afrikaans) 26 – 30 Julie
(Engels) 6 – 10 September
(Engels) 6 – 10 September
Dennesig Derby
7 Oktober 2010
Dans
8 Oktober 2010
Gholfdag
29 Oktober 2010
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.

