Skoolraad
 

By Laerskool Dennesig streef ons daarna om leerders die geleentheid te gee om hul leierskap van jongs af te ontwikkel.

•  Skoolleiers
Die groep bestaan uit 20 Gr. 7 leerders. Hulle word gekies d.m.v 'n samestelling van onderwyser en leerderstemme, akademiese punte asook leieridentifisering aktiwiteite. Daar word 'n hoofseun en hoofdogter gekies, tesame met twee onderhoofseuns en twee onderhoofdogters.

Hoofseun 2012 - Louis Steyn

"Baie dankie vir almal wat in my geglo het. Ek glo ek sal julle nie teleurstel nie, ek sal my beste gee. Wanneer julle hulp nodig het, sal ek altyd daar wees. Sonder julle samewerking sale ek dit nie kan doen nie. Ek wil ook net baie dankie sê vir al julle ondersteuning. Ek glo 2012 gaan 'n lekker jaar wees"


Hoofdogter 2012 - Rihani Lombard

"Ek wil baie baie dankie sê vir almal wat in my geglo het en die vertroue wat julle in my stel. Ek glo ons as leierspan sal goed saamwerk en ek glo ons sal ons goed van ons taak kwyt en ons sal nie teleurstel nie. Ek sê ook dankie en geluk aan Louis ons hoofseun en ek weet ons sal goed saamwerk."

 

 
Nuus
Eerste kwartaal
18 Januarie - 30 Maart 2012
Foto dag
19 January
Inligtingsaand Gr R & Gr 1
23 January
Oueraand Gr2-7
24 January
Welwillendheidsdag
27 January
Atletiekfees
31 January
Atletiek(Tuis)
03 February
Kleinbegin Fotodag
09 February
Valentyns Atletiek byeenkoms MPS
10 February
Atletiek byeenkoms (tuis)
14 February
Pretloop
15 February
Interlaer (HTS)
18 February
Welwillendheidsdag
24 February
Atletiek (Sub-region) (Kragbron)
25 February
Kleinbegin Atletiekaand
01 March
Atletiek ( Regional) (Kragbron)
03 March
Gsf Leesaand
06 March
Provinsiale Atletiekbyeenkoms HTS
10 March
Eksamen Begin
12 March
GSF Babbelaand
13 March
Rugby en Netbal aand (1e spanne)
23 March
Oueraand Gr1-7
29 March