Sport en Kultuur
 

Die volgende aktiwiteite word by skool aangebied:
- Mini Netbal
- Mini Hokkie
- Rammetjierugby
- Atletiekdag
- Kunsfees
- Entrepreneursdae
- Uitstappies
- Konsert

Learners can also take part in these additional activities:
- Playball
- Mini-Maestros
- Action Ball
- Beat Buddies

Kontak gerus enige van die kleuterskool personeel vir meer inligting rondom hierdie aktiwiteite.

 

 
Nuus
Welkom terug!
Derde Kwartaal
13 Julie – 23 September
Sport
Krieket – Mnr. Matthee
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Kunsfees
(Afrikaans) 26 – 30 Julie
(Engels) 6 – 10 September
Dennesig Derby
7 Oktober 2010
Dans
8 Oktober 2010
Gholfdag
29 Oktober 2010
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.