Visie en Missie
 

Ons Visie
'n Gesonde lewensomgewing waarin elkeen tuis en gelukkig voel

Ons Missie

By Laerskool Dennesig wil ons 'n gesonde lewensomgewing daarstel deur:
•  'n Christelike etos te handhaaf
•  Gerespekteerde verhoudings tussen alle rolspelers en kulture te vestig
•  Die ontwikkeling van die totale kind na te streef binne 'n gelukkige    gevoelsklimaat
•  Aanvaarbare en konsekwente dissipline
•  Geleenthede te skep vir personeelontwikeling om 'n hoë standard van    onderrig en leer te handhaaf
•  Die handhawing van 'n veilige en geborge leeromgewing
•  Doelmatige benutting van hulpbronne en geriewe

Laerskool Dennesig Uitnemendheid
Dennesig Primary Excellence


1. Ons aanbid God. Ek is lief vir Jesus en daarom is ek gehoorsaam aan Hom.

2. God is more important than any earthly possessions such as wealth, achievements etc.

3. Moenie die naam van die Here gebruik sonder om aan Hom te dink nie.

4. Six days we must work and play but the seventh day we must reserve for special service to God.

5. Ek is gehoorsaam teenoor my ouers, onderwysers en alle gesag wat God bokant my gestel het, bv. leiers, klasleiers en skolierpatrollie.

6. My actions, deeds, ant thoughts may not harm anyone because I want to respect life which God has created.

7. Ek is lojaal teenoor my familie.

8. I may not steal because I allow my fellow men all that God has given him/her. Therefore, I respect everything that does not belong to me.

9. Ek praat altyd die waarheid.

10. I do not allow my desires to control my life and I am satisfied with what I have, because I am special to God.

 
Nuus
Eerste kwartaal
18 Januarie - 30 Maart 2012
Foto dag
19 January
Inligtingsaand Gr R & Gr 1
23 January
Oueraand Gr2-7
24 January
Welwillendheidsdag
27 January
Atletiekfees
31 January
Atletiek(Tuis)
03 February
Kleinbegin Fotodag
09 February
Valentyns Atletiek byeenkoms MPS
10 February
Atletiek byeenkoms (tuis)
14 February
Pretloop
15 February
Interlaer (HTS)
18 February
Welwillendheidsdag
24 February
Atletiek (Sub-region) (Kragbron)
25 February
Kleinbegin Atletiekaand
01 March
Atletiek ( Regional) (Kragbron)
03 March
Gsf Leesaand
06 March
Provinsiale Atletiekbyeenkoms HTS
10 March
Eksamen Begin
12 March
GSF Babbelaand
13 March
Rugby en Netbal aand (1e spanne)
23 March
Oueraand Gr1-7
29 March