Welkom
 

Kleinbegin Kleuterskool vorm 'n integrale deel van Laerskool Dennesig en is op dieselfde terrein geleë.

Hier word kinders al van die ouderdom van 3 jaar af gewoond gemaak aan die "grootskoolgevoel". Ons het 'n veilige, netjiese en goed toegeruste speelterrein waarop ons baie trots is.

Mrs. Adrie Strauss has been appointed as principal of Kleinbegin in 2009 and has since been an inspiration to both learners and fellow teachers. With her intense understanding of children and a love for education, she fills the children's day with laughter, love and learning.
Die Kleuterskool het 'n atmosfeer van geborgenheid, vriendelikheid en genot. Kom ontmoet gerus die personeel en kom leer speel-speel saam met ons!

 

 
Nuus
Welkom terug!
Derde Kwartaal
13 Julie – 23 September
Sport
Krieket – Mnr. Matthee
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Kunsfees
(Afrikaans) 26 – 30 Julie
(Engels) 6 – 10 September
Dennesig Derby
7 Oktober 2010
Dans
8 Oktober 2010
Gholfdag
29 Oktober 2010
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.