Tuisblad
 

Laerskool Dennesig vier in 2010 hul 25ste bestaansjaar. Vandat die skool in 1986 oopgemaak het, het ons Middelburg en Mpumulanga laat regop sit en notisie neem van die seegroen golf. Ons leuse - Groei met Eenheid, word raakgesien in die wyse waarop personeel en leerders se skool se naam hoog hou op 'n wye verskeidenheid van gebiede.

Our principal, Mr. Hannes Brits, has been part of Dennesig Primary since the very beginning and was appointed principal in 2002. He has a passion for quality education and has taken it upon himself to ensure that each learner achieves their full potential at our school.

Deesdae spog ons met Administratiewe-, Grondslagfase- en Seniorblokke, sportgronde asook Kleinbegin Kleuterskool. Ons is trots op ons goed uitgelegde en versorgde terrein en is bevoorreg om in 'n rustige, veilige woonbuurt van Middelburg geleë te wees.

Kom kuier geurs en ervaar hoe ons elke Dennie, spesiaal laat voel.

 

 
Nuus
Welkom terug!
Derde Kwartaal
13 Julie – 23 September
Sport
Krieket – Mnr. Matthee
Hokkie – Mnr. du Preez
Landloop – Me. Koch
Tennis – Mnr. Watson
Kunsfees
(Afrikaans) 26 – 30 Julie
(Engels) 6 – 10 September
Dennesig Derby
7 Oktober 2010
Dans
8 Oktober 2010
Gholfdag
29 Oktober 2010
Kontak Mnr. Thys Matthee indien u ‘n putjie wil borg.